Streek – Noord Natal May 2026
Streek – Noord Natal May 2026
R25,00
Keurartikels oor interessante onderwerpe wag op lesers, geskryf o.a. deur dr. Johann Lodewyk Marais, prof. Fransjohan Pretorius, dr. Christili Muller en Leon Strachan.
Lees meer oor vyf slagvelde in Noord-Natal, oor Fugitive’s Lodge, die leuen oor die Verlore Vallei asook die kuns van Rorke’s Drift en landelike Noord-Natal. Daar is ook artikels oor ‘n treinrit van Van Reenen na Besters en voëlkyk kry ook aandag in Carina Pienaar en Peter Nelson se artikel. Daar verskyn ook ‘n artikel oor die legendariese atleet en sportadministrateur Gert Potgieter wat onlangs ‘n internasionele toekenning ontvang het.
Redaksiesekretariaat
Editorial secretariat
Tel: 012 348 8706
plus50@plus50.co.za
Advertensies & Bemarking
Rienie Coetzee
Sel: 082 776 3889
rienie@plus50.co.za
Intekenare / Subscribers
Skakelbeampte / Public Relations Officer
Tel: 012 348 8706
plus50@plus50.co.za
