Streek – Noord Natal July 2026
Streek – Noord Natal July 2026
R25,00
PLUS50 Streek | Region – KwaZulu-Natal II vier een van Suid-Afrika se mees fassinerende streke met boeiende verhale, ryke kultuurgeskiedenis, asemrowende landskappe en inspirerende mense. Van die Drakensberge en historiese slagvelde tot kusavonture en plaaslike tradisies – hierdie sorgvuldig saamgestelde digitale uitgawe bied ure se genotvolle leesstof vir elkeen wat daarvan hou om Suid-Afrika te ontdek.
Redaksiesekretariaat
Editorial secretariat
Tel: 012 348 8706
plus50@plus50.co.za
Advertensies & Bemarking
Rienie Coetzee
Sel: 082 776 3889
rienie@plus50.co.za
Intekenare / Subscribers
Skakelbeampte / Public Relations Officer
Tel: 012 348 8706
plus50@plus50.co.za
