Pretoria Leeskringe se Jaarprogramme 

Senior burgers is ywerige lesers, en leeskringe bied die geleentheid vir lesers om te besin oor boeke. Leeskringbyeenkomste is nie alleen intellektueel stimulerend nie, maar lede smee ook vriendskappe en kuier heerlik na byeenkomste. Pretoria en omtrek deel hul jaarprogramme met mekaar. Leeskringe dwarsoor die land kan gerus hul jaarprogramme en informasie stuur aan mimie@plus50.co.za.

Kontakbesonderhede, veral telefoonnommers, word vir privaatheidsredes nie gegee nie. Vir enige navrae of as jy n leeskring se byeenkoms wil bywoon, kontak asseblief vir Gertina van Schalkwyk by: gertinavs@gmail.com

Bela Bela

Bettie se Leeskring

Centurion Leeskring

Elize Botha se Leeskring

Glenstantia Leeskring

Hartebeespoort Leeskring

Jakaranda Leeskring

Mabel Malherbe se Leeskring

Menlopark Leeskring

Moreletta Leeskring

Pretoria Oos Leeskring

Prisma Leeskring

Rustenburg Leeskring

Sunrise View Leeskring

Tygerpoort Leeskring

Waterkloof Leeskring

Waverley Leeskring

Teken gerus in op Plus 50 tydskrif vir meer interessante stories oor mense, geskiedenis, argitektuur, leefstyl en gesondheid: https://www.plus50.co.za/teken-in-subscribe/ 

Nuutste Artikels
Latest Articles

Skorpio

Formidabele tweemanskap weereens op  tuimeltreinrit in Skorpio Deur: Willemien AukemaDie...

Herwonne glorie van die 1885 Nieuwe Republiek Museum 

Herwonne glorie van die 1885 Nieuwe Republiek Museum Deur: Mimie de Vries Foto's: Verskaf deur...

Kaapse boekbinder beoefen steeds sy ambag

Kaapse boekbinder beoefen steeds sy ambagOordeel gerus maar die boek aan sy omslag. Dis die...

A Love Letter to South Africa: Place

A Love Letter to South Africa: Place by Justin Fox By Jennifer du PlessisThis place is home, and...

The Knysna and Tsitsikamma Forests

The Knysna and Tsitsikamma Forests: An enchanted forest landWESSEL VERMEULEN served in the Knysna...

Karen, kunstenaar van Knysna

Karen, kunstenaar van KnysnaYolanda du ToitKaren du Toit het ’n liefde vir enigiets kreatiefs, van...

Mens sukkel nie met ’n meermin nie

Mens sukkel nie met ’n meermin nieCarla van der Spuy het ’n een en ander oor die legendariese...

Die grafdigter

Die grafdigterdeur Gerda Taljaard -  boeiende Gotiese fiksieDeur Neil Cochrane Uitgewer: Penguin...

’n Lewenslange musiekreis

Elizabeth en Francois Fourie – ’n lewenslange musiekreis Deur Mimie de Vries Ek kuier by Elizabeth...

Philippolis – Deur Jens Friis 

Philippolis – die oudste nedersetting in die Vrystaat Saamgestel deur Jens FriisBoekresensie deur...

Vorige Uitgawes
Previous Publications

Streek
Region

ATKV Promosie
Promotion

Kontak Ons
Contact Us

Redaksiesekretariaat
Editorial secretariat

Tel: 012 348 8706
plus50@plus50.co.za

Advertensies & Bemarking
Advertising & Marketing

Rienie Coetzee (rienie@plus50.co.za)
082 776 3889
Linda Joubert (linda@plus50.co.za)
071 244 3399

Intekenare • Subscribers

Skakelbeampte / Public Relations Officer
Tel: 012 348 8706
plus50@plus50.co.za

Hoofkantoor | Head Office

Tel: 012 348 8706
Suite 145, Privaatsak/Private Bag X19,
Menlo Park 0102
2de Vloer/2nd Floor, The Hillside 318, Lynnwood,
Pretoria.

Wordpress Social Share Plugin powered by Ultimatelysocial
Facebook