Kersfees – ’n tyd vir gee

Kersfees – ’n tyd vir gee

Kersfees – ’n tyd vir gee Carla van der Spuy Vra jy iemand wat hulle vir hul verjaarsdag wil hê, is die wenslys gewoonlik lank. Maar Dina Tseng (68) van Newcastle wat vanjaar in twee gewilde televisieprogramme, Kwêla en Goeiemôre verskyn het nadat ’n boek oor haar...
Speel voor by die net

Speel voor by die net

Speel voor by die net Phia le Grange My gesprek met Jenneke Fehrsen is soos ’n terugkom en herontdek van ’n parallele geskiedenis wat ons deel en wat teruggaan na die destydse Transkei, skryf Phia le Grange oor hierdie inspirerende vrou wat op 88 nog tennis speel.  ...
Vind nuwe ritmes ná ‘n krisis

Vind nuwe ritmes ná ‘n krisis

Vind nuwe ritmes ná ʼn krisis Anne Marais Die lewe is vol uitdagings. Soms slaan ʼn lewensbrander jou voete onder jou uit en dan is dit nodig om nuwe ritmes te ontwikkel. Anne Marais skryf oor wat dit behels om ʼn nuwe ritme te vind náʼn krisis of trauma. Riëtte Rust,...
Wordpress Social Share Plugin powered by Ultimatelysocial
Facebook