by superadmin | Mar 30, 2026 | Articles
Herwonne glorie van die 1885 Nieuwe Republiek Museum Deur: Mimie de Vries Foto’s: Verskaf deur Frans van Niekerk Die gemeenskap het ingegryp en moue opgerol om die 1885 Nieuwe Republiek Museum op Vryheid, in die noorde van KwaZulu-Natal, te restoureer. Frans...
by superadmin | Mar 30, 2026 | Articles
Kaapse boekbinder beoefen steeds sy ambag Oordeel gerus maar die boek aan sy omslag. Dis die helende handewerk van ’n meester in die vakmanskap van boekbind en -restoureer – wat dateer van Middeleeuse gildes. MARTHINUS VAN BART gesels boekdele met Johan Botha,...
by superadmin | Feb 19, 2026 | Articles
The Knysna and Tsitsikamma Forests: An enchanted forest land WESSEL VERMEULEN served in the Knysna and Tsitsikamma Forests and writes about these magical forests. Renowned writer Dalene Matthee called the Knysna and Tsitsikamma forests of the Southern Cape the...
by superadmin | Feb 16, 2026 | Articles
Karen, kunstenaar van Knysna Yolanda du Toit Karen du Toit het ’n liefde vir enigiets kreatiefs, van loodglaswerk, mosaïek, skilder en haar grootste liefde pottebakkery waarmee sy die lewe verfraai, een skepping op ’n slag. Karen het grootgeword en haar skoolloopbaan...
by superadmin | Feb 11, 2026 | Articles
Mens sukkel nie met ’n meermin nie Carla van der Spuy het ’n een en ander oor die legendariese meermin gaan uitvind. Die stormloop om na die mitologiese meermin by die C.P. Nel-museum op Oudsthoorn te kom kyk, was in ’n stadium so erg dat raadop personeel die...
by superadmin | Feb 9, 2026 | Articles
Elizabeth en Francois Fourie – ’n lewenslange musiekreis Deur Mimie de Vries Ek kuier by Elizabeth en Francois Fourie in hul pragtige blyplek naby Parys. Hulle is pas terug van ’n konserttoer waarmee hul die land deurkruis het. In 2025 het beide van hulle 70 jaar...
Recent Comments