by superadmin | Dec 4, 2025 | Articles
Kersfees – ’n tyd vir gee Carla van der Spuy Vra jy iemand wat hulle vir hul verjaarsdag wil hê, is die wenslys gewoonlik lank. Maar Dina Tseng (68) van Newcastle wat vanjaar in twee gewilde televisieprogramme, Kwêla en Goeiemôre verskyn het nadat ’n boek oor haar...
by superadmin | Dec 3, 2025 | Articles
Speel voor by die net Phia le Grange My gesprek met Jenneke Fehrsen is soos ’n terugkom en herontdek van ’n parallele geskiedenis wat ons deel en wat teruggaan na die destydse Transkei, skryf Phia le Grange oor hierdie inspirerende vrou wat op 88 nog tennis speel. ...
by superadmin | Dec 1, 2025 | Articles
Vind nuwe ritmes ná ʼn krisis Anne Marais Die lewe is vol uitdagings. Soms slaan ʼn lewensbrander jou voete onder jou uit en dan is dit nodig om nuwe ritmes te ontwikkel. Anne Marais skryf oor wat dit behels om ʼn nuwe ritme te vind náʼn krisis of trauma. Riëtte Rust,...
by superadmin | Nov 25, 2025 | Articles
Van engelvlerke en Krismisdrome Deur Willie Strauss Toe ek ’n kind was het ons nie lang Kersvakansies by die see gehad nie. En al spring ek vandag eerste in die kar as iemand my saam see toe nooi, is dit vir my steeds net so lekker om by ons Sinkhuis in Cullinan te...
by superadmin | Nov 17, 2025 | Articles
Die Vergete Droom van Gouna Marinda le Roux Moerbeie van Mislukkig In die laat 1800’s het ’n fluistering deur die heuwels van Noord-Italië getrek, waar die lug soet na moerbeiblare ruik en die dorpies van Como en Treviso in stilte lê. Die woord versprei van ’n nuwe...
by superadmin | Nov 17, 2025 | Articles
Die Orrel –regte note op regte tyd Paul Boekkooi Dit was Dante (1256-1321) wat laat in die 12de eeu die lof van die pyporrel in sy Paradiso, Canto xvii poëties verwoord het. In Dorothy L.Sayers se vertaling lees sy teks só: “Thence, as sweet music to the ear comes...
Recent Comments