by superadmin | Feb 19, 2026 | Boeke en Skrywers
Pretoria Leeskringe se Jaarprogramme Senior burgers is ywerige lesers, en leeskringe bied die geleentheid vir lesers om te besin oor boeke. Leeskringbyeenkomste is nie alleen intellektueel stimulerend nie, maar lede smee ook vriendskappe en kuier heerlik na...
by superadmin | Feb 16, 2026 | Articles
Karen, kunstenaar van Knysna Yolanda du Toit Karen du Toit het ’n liefde vir enigiets kreatiefs, van loodglaswerk, mosaïek, skilder en haar grootste liefde pottebakkery waarmee sy die lewe verfraai, een skepping op ’n slag. Karen het grootgeword en haar skoolloopbaan...
by superadmin | Feb 11, 2026 | Articles
Mens sukkel nie met ’n meermin nie Carla van der Spuy het ’n een en ander oor die legendariese meermin gaan uitvind. Die stormloop om na die mitologiese meermin by die C.P. Nel-museum op Oudsthoorn te kom kyk, was in ’n stadium so erg dat raadop personeel die...
by superadmin | Feb 10, 2026 | Boeke en Skrywers
Die grafdigterdeur Gerda Taljaard – boeiende Gotiese fiksie Deur Neil Cochrane Uitgewer: Penguin Random House. Jaar: 2025 ISBN: 978-1-77638-093-0. 271 bladsye Spoke, heldersiendheid, die oproep van dooies, onaptytlike gebeure, donker drifte, drome en...
by superadmin | Feb 9, 2026 | Articles
Elizabeth en Francois Fourie – ’n lewenslange musiekreis Deur Mimie de Vries Ek kuier by Elizabeth en Francois Fourie in hul pragtige blyplek naby Parys. Hulle is pas terug van ’n konserttoer waarmee hul die land deurkruis het. In 2025 het beide van hulle 70 jaar...
Recent Comments