by superadmin | Feb 11, 2026 | Articles
Mens sukkel nie met ’n meermin nie Carla van der Spuy het ’n een en ander oor die legendariese meermin gaan uitvind. Die stormloop om na die mitologiese meermin by die C.P. Nel-museum op Oudsthoorn te kom kyk, was in ’n stadium so erg dat raadop personeel die...
by superadmin | Feb 10, 2026 | Boeke en Skrywers
Die grafdigterdeur Gerda Taljaard – boeiende Gotiese fiksie Deur Neil Cochrane Uitgewer: Penguin Random House. Jaar: 2025 ISBN: 978-1-77638-093-0. 271 bladsye Spoke, heldersiendheid, die oproep van dooies, onaptytlike gebeure, donker drifte, drome en...
by superadmin | Feb 9, 2026 | Articles
Elizabeth en Francois Fourie – ’n lewenslange musiekreis Deur Mimie de Vries Ek kuier by Elizabeth en Francois Fourie in hul pragtige blyplek naby Parys. Hulle is pas terug van ’n konserttoer waarmee hul die land deurkruis het. In 2025 het beide van hulle 70 jaar...
by superadmin | Jan 5, 2026 | Boeke en Skrywers
Philippolis – die oudste nedersetting in die Vrystaat Saamgestel deur Jens Friis Boekresensie deur Marinda le Roux Soos aftrede ‘n realiteit word, verlang ons weer na die ou grondpaaie, na die plekke waar mense nog tyd het om oor die heining te gesels, waar die reuk...
by superadmin | Dec 4, 2025 | Articles
Kersfees – ’n tyd vir gee Carla van der Spuy Vra jy iemand wat hulle vir hul verjaarsdag wil hê, is die wenslys gewoonlik lank. Maar Dina Tseng (68) van Newcastle wat vanjaar in twee gewilde televisieprogramme, Kwêla en Goeiemôre verskyn het nadat ’n boek oor haar...
Recent Comments